verse 1 D D7 D Laat, Heer, u vrede deur my vloei... Dsus D Em Em7 A waar haat is, laat ek daar u liefde bring: Em Em7 A Laat ek in pyn en smart vertroostend wees A7 D D7 D en krag gee deur geloof in U, o Heer.verse 2 D D7 D Laat, Heer, u vrede deur my vloei... Dsus D Em Em7 A en laat ek hoop gee waar daar twyfel is. Em Em7 A Ek wil u lig in duisternis laat skyn. A7 D D7 D Laat ware vreugde altyd uit my straal.G D O Heer, help my om altyd so te leef - A7 D A7 D7 om ander hoër as myself te ag, G D ja, om lief te hê – ander bo myself - en ook eerder te gee as te verwag.verse 3 D D7 D Laat, Heer, u vrede deur my vloei... Dsus D Em Em7 A leer my om ook soos U te kan vergeef. Em Em7 A Maak my bereid om aan myself te sterf, A7 D D7 D dat ander U al meer in my kan sien.G D O Heer, help my om altyd so te leef - A7 D A7 D7 om ander hoër as myself te ag, G D ja, om lief te hê – ander bo myself - en ook eerder te gee as te verwag.
See also: |
Other versions: |