C C7 Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer F C G Die Allerhoogste wat in liefde oor sy Koninkryk regeer C E Am Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer Dm G C G Hy is Koning, Hy regeer!Verse 1:
C F C G Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja! G E Am Dm G C G Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer!C C7 Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan F C G Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan C E Am Hy’s ons skuiling, Hy’s ons wapen, Hy het die vyand reeds verslaan Dm G C Hy is die Rots wat ewig staanVerse 2:
D D7 Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo G D A Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë D F#m Bm Kom leef in die oorwinning van sy Woord waarin ons glo Em A D A Want Sy Woord sal ewig staan D G D A Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja! D F#m Bm Em A D Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer! Em A Bm Em A D Dsus D Hy is Koning, Hy regeer! , Hy is Koning, Hy regeer!